Feedzy Demo Page

  • Daar’s meer aan asyn as wat jy dink

    Van balsamiese asyn wat jare lank in houtvate verouder, tot gewone witasyn in jou spens – daar skuil veel meer agter dié alledaagse bestanddeel as net ʼn suur smaak. Gerhardus Geldenhuis ondersoek die geskiedenis, wetenskap en verrassende verskeidenheid van asyn, én waarom die regte soort ʼn groot verskil in jou kos kan maak.

  • Rubriek | Voortrekkerkamp: tieners en die koue Hoëveld

    “Dit het egter met ʼn paar uitdagings gepaard gegaan: geen krag, geen water en geen geriewe. Gelukkig weet ons mos: Boere én Voortrekkers maak darem altyd ʼn plan!”

  • NDBV in hof oor diere se ‘welstand’ in wetgewing

    Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) sal na verwagting Dinsdag in die Konstitusionele Hof verskyn as respondent in ʼn saak wat wetlike erkenning van natuurlewe se welstand binne die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur en Biodiversiteit beduidend kan beïnvloed.

  • SA hof beslis Duitse maatskappy mag nie Lesotho-bates vat

    Die appèlhof het ʼn hooggeregshofuitspraak tersyde gestel wat ʼn Duitse sonkragmaatskappy toegelaat het om beslag te lê op Lesotho se staatsbates.

  • Eredoktorsgraad vir ‘baanbreker-prof’ in mynbedryf

    “Sy bydrae is merkwaardig, aangesien dit goudmyne, ʼn sleutelpilaar van die Suid-Afrikaanse ekonomie, wesenlik ondersteun het.”